Cabo Delgado (provinsie)

Ligging van die provinsie in Mosambiek.

Cabo Delgado is die mees noordelike provinsie in Mosambiek en grens aan die provinsies Niassa en Nampula asook aan Tanzanië. Die provinsie het sowat 1,6 miljoen inwoners (2006). Die hoofstad is Pemba (voorheen bekend as Porto Amélia), met 141 000 inwoners in 2007.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search